Pastoor Pieter 0828257572
Wilna 0723415365
Vroeë Oggend Manna is beskikbaar op Telegram.
U kan u self bysit of afhaal. Soek net “Oggend Manna” en u kan dan net onderaan op “JOIN” klik. Sou u dit nie meer wil ontvang nie kan u net die kanaal “LEAVE”.
Slegs Pastoor Pieter Ras en Wilna Ras is gemagtig om enige finansiële sake aangaande Vroeë Oggend Manna te behartig. Enige ander persone wat finansiële donasies ens aanvra is ongemagtig.