Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.

Bybelleesprogram ~ September

1 September 2025 ~ Leef gees vervuld

2 September 2025 ~ Ek wil die Here prys so lank as ek lewe

3 September 2025 ~ Wat hou jou terug?

4 September 2025 ~ Aan God al die eer

5 September 2025 ~ Luister en julle siel sal lewe

8 September 2025 ~ Toe het hulle die Here aangeroep

9 September 2025 ~ Oproep om wakker en verstandig te wees

10 September 2025 ~ Laat ons waak en verstandig wees

11 September 2025 ~ Op pad na die nuwe Jerusalem

12 September 2025 ~ Die eienskappe van die Heiliges

15 September 2025 ~ Die weg van die waarheid word gelaster

16 September 2025 ~ Die begin van die Evangelie

17 September 2025 ~ Bekeer julle en glo die Evangelie

18 September 2025 ~ Die verskeidenheid van genadegawes, bedieninge en werkinge

19 September 2025 ~ Vrygewigheid verheerlik God

22 September 2025 ~ Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag

23 September 2025 ~ Luister vir die geklank van die basuin van God

24 September 2025 ~ Luister en julle siel sal lewe

25 September 2025 ~ Hy is die Weg, die Waarheid en die Lewe

26 September 2025 ~ Die kerk is nie in die verdrukking nie

29 September 2025 ~ Here, wat wil U hê moet ek doen?

30 September 2025 ~ Geloof in die Seun van God, oorwin die wêreld