Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.
Bybelleesprogram ~ November
3 November 2025 ~ Ons tydelike tentwoning op aarde
4 November 2025 ~ Die Heilige Gees versterk ons innerlike mens
5 November 2025 ~ Die Heilige Gees en die mens
6 November 2025 ~ Die gawes van die Gees
7 November 2025 ~ Wat in die vlees is, kan God nie behaag nie
10 November 2025 ~ Bly in My soos Ek in julle
11 November 2025 ~ Verlossing, versoening en verheerliking
12 November 2025 ~ Christus het in die grootste stryd die oorwinning behaal
13 November 2025 ~ Lewe volgens die wil van God
14 November 2025 ~ Wees wakker en waaksaam
17 November 2025 ~ Kyk, die Regter staan voor die deur
18 November 2025 ~ Die uiterlike vertoon mooi, maar …….
19 November 2025 ~ Die blydskap in die Here, is ons beskutting
20 November 2025 ~ Maak gereed vir die bruiloffees
21 November 2025 ~ En die einde van alle dinge is naby
24 November 2025 ~ As God in die hart werk, dan vloei dit by die mond uit
25 November 2025 ~ God is die bron van uiterste outoriteit
26 November 2025 ~ Waaksaamheid en gereedheid
27 November 2025 ~ Opstandings en oordele
28 November 2025 ~ Die eerste oordeel