Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.

Bybelleesprogram ~ Desember

1 Desember 2025 ~ Die oordeel van die nasies – die 2de oordeel

2 Desember 2025 ~ Die aanvang van die verdrukking

3 Desember 2025 ~ Die bloedoffer van Jesus Christus

4 Desember 2025 ~ Die bloed van Jesus Christus beskerm

5 Desember 2025 ~ Beroep jou op die bloed van Jesus

8 Desember 2025 ~ Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag

9 Desember 2025 ~ As God vir ons is, wie kan teen ons wees?

10 Desember 2025 ~ Daar is blydskap in die hemel oor een siel wat hom bekeer

11 Desember 2025 ~ Die waarde van wysheid

12 Desember 2025 ~ Welgeluksalig is hy wat op die Here vertrou

25 Desember 2025 ~ God het Sy eniggebore Seun gegee

31 Desember 2025 ~ ‘n Nuwe uitdaging breek aan

Ons wens u ‘n geseënde 2026 toe!         Manna boodskappe hervat Maandag 12 Januarie 2026.