Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.

2 Sept 2024 ~ Alles is gereed

3 Sept 2024 ~ Here, open ons bedekte oë

4 Sept 2024 ~ Jesus beklemtoon Sy volmag

5 Sept 2024 ~ Soek die Here en leef

6 Sept 2024 ~ Gehoorsaamheid lewer veel vrug

9 Sept 2024 ~ Stel jou liggaam nie tot beskikking van sonde nie

10 Sept 2024 ~ U woord is vir ons ‘n vreugde

11 Sept 2024 ~ Leef altyd voluit as kind van God

12 Sept 2024 ~ Die belangrikheid van my verbintenis aan God

13 Sept 2024 ~ Here, raak my aan en neem my skuld weg

16 Sept 2024 ~ Terugkeer tot God is die enigste pad tot genesing

17 Sept 2024 ~ Keer terug na ‘n opregte verhouding met God

18 Sept 2024 ~ Ons gesindheid sal bepaal

19 Sept 2024 ~ Toe het hulle die Here aangeroep

20 Sept 2024 ~ Elke mens staan voor die keuse: die doderyk of die paradys

23 Sept 2024 ~ Die hel is ‘n werklikheid

24 Sept 2024 ~ God se wil vir die mens

25 Sept 2024 ~ Dat ons een kan wees, soos die Vader en Seun een is

26 Sept 2024 ~ Het jy jou bruilofskleed aan?

27 Sept 2024 ~ Vier noodsaaklike vereistes

30 Sept 2024 ~ Wat ek vir julle sê, sê ek vir almal: waak