Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.
1 Okt 2024 ~ Uit genade is ons gered
2 Okt 2024 ~ Vervul jou bediening
3 Okt 2024 ~ Wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is
4 Okt 2024 ~ Die noodsaaklikheid van geestelike groei
7 Okt 2024 ~ Wandel in die voetstappe van die geloof
8 Okt 2024 ~ Wees op jou hoede vir dwaallering
9 Okt 2024 ~ Waarom dra ek hierdie swaar las?
10 Okt 2024 ~ Kyk, Ek staan by die deur en klop
11 Okt 2024 ~ Pasop dat ongeloof jou nie bekruip nie
14 Okt 2024 ~ ‘n Jesus gesindheid
15 Okt 2024 ~ Doen dit tot My gedagtenis
16 Okt 2024 ~ Gebed dra groot krag
17 Okt 2024 ~ Goddelike genesing
18 Okt 2024 ~ Goddelike genesing – Deel 2
21 Okt 2024 ~ Wat sê die Woord oor goddelike genesing?
22 Okt 2024 ~ Die Wedergeboorte
23 Okt 2024 ~ Wees vervul met die Gees
24 Okt 2024 ~ Die inwoning van die Heilige Gees
25 Okt 2024 ~ Die vervulling, doping en gawes van die Heilige Gees
28 Okt 2024 ~ Die indeling van die nege gawes
29 Okt 2024 ~ Die genadegawes van openbaarmaking
30 Okt 2024 ~ Die resultaat van die Heilige Gees in my lewe
31 Okt 2024 ~ Die vrug van die Gees
Bybelleesprogram ~ November