Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.

Bybelleesprogram ~ November

1 Nov 2024 ~ Die woning van die Heilige Gees moet heilig en skoon wees

4 Nov 2024 ~ Die goeie en volmaakte wil van God

5 Nov 2024 ~ Die fondament / basis van Godsdiens

6 Nov 2024 ~ Die loon van ‘n suksesvolle rentmeester (Deel 1)

7 Nov 2024 ~ Die loon van ‘n suksesvolle rentmeester (Deel 2)

8 Nov 2024 ~ Geestelike bedieninge (Deel 1)

11 Nov 2024 ~ Geestelike bedieninge      (Deel 2)

12 Nov 2024 ~ Die duisendjarige vrederyk

13 Nov 2024 ~ Die seëninge van die millennium

14 Nov 2024 ~ Kom, Here Jesus, kom gou

15 Nov 2024 ~ Die wonderlike en ongekende vrede in die vrederyk

18 Nov 2024 ~ Algehele vrede, rus en veiligheid in die vrederyk

19 Nov 2024 ~ Jou siel vir God se koninkryk

20 Nov 2024 ~ Ek ken jou werke, liefde, diens en geloof 

21 Nov 2024 ~ God het ons geroep tot heiligmaking

22 Nov 2024 ~ Heiligmaking: die toewyding aan die diens van God

25 Nov 2024 ~ Die Woord is die waarheid 

26 Nov 2024 ~ Die swaard van die Gees

27 Nov 2024 ~ Die waaragtige Lig wat elke mens verlig

28 Nov 2024 ~ Standvastig in Geloof

29 Nov 2024 ~ Die Here is my Herder – ek sal geen onheil vrees nie

Bybelleesprogram ~ Desember