Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.
1 April 2024 – Kyk op na die wolke
2 April 2024 – Kyk op na die wolke
3 April 2024 – Geanker in Jesus
4 April 2024 – ‘n Ernstige waarskuwing aan ons
5 April 2024 -Die nuwe mens
8 April 2024 -Wat is wedergeboorte?
9 April 2024 -Wat is ware wedergeboorte?
10 April 2024 -Die wedergeboorte is God se vereiste
11 April 2024 -God se Woord gaan ons oordeel
12 April 2024 -Gehoorsaamheid lei tot oorwinning
15 April 2024 -Leer en leef wat die Bybel jou leer
16 April 2024 -Moenie met God se genade speel nie
17 April 2024 -Die sonde maak dat jy lewendig dood is
18 April 2024 -Is jy bekommerd oor sonde in jou lewe?
19 April 2024 -Jesus – Die Brood van die lewe.
22 April 2024 – God is die bron van alles wat ons het
23 April 2024 – ‘n Welvoeglike en onafgebroke toewyding aan die Here
24 April 2024 – Die loon van gehoorsaamheid
25 April 2024 – Jesus sê Hy is die Opstanding en die Lewe
26 April 2024 -Wandel na die Gees en nie na die vlees
29 April 2024 – Is die bruid gereed?
30 April 2024 -Die eienskappe van die bruid