Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.
1 Mar 2021 ~ Die volheid van ‘n gees vervulde lewe
2 Mar 2021 ~ Die resultaat van die Heilige Gees in my lewe
3 Mar 2021 ~ ‘n Gebalanseerde geestelike dieet
4 Mar 2021 ~ Daar is net een Heilige Gees
5 Mar 2021 ~ Wandel in die Gees, oorwinning in die vlees
8 Mar 2021 ~ Die doel van die gawes is tot eer van God
9 Mar 2021 ~ Die weg van die waarheid word gelaster
10 Mar 2021 ~ Wat hou die vryspraak vir ons in?
11 Mar 2021 ~ Die groot ontverming van God
12 Mar 2021 ~ Die eenheid van die liggaam
14 Mar 2021 ~ Nagmaal
15 Mar 2021 ~ God het nie twee gesigte nie
16 Mar 2021 ~ Geloof triomfeer
17 Mar 2021 ~ Die Here van die leerskare
18 Mar 2021 ~ Die hand van die Here
19 Mar 2021 ~ Wees verstandig en wakker
22 Mar 2021 ~ Volhard totdat Jesus kom
23 Mar 2021 ~ U Hand lei my en U krag ondersteun my
24 Mar 2021 ~ Die innerlike mens
25 Mar 2021 ~ Vlug en moet nie omdraai nie
26 Mar 2021 ~ ‘n Nuwe hemel en ‘n nuwe aarde waarin geregtigheid woon
29 Mar 2021 ~ Wil jy?
30 Mar 2021 ~ Dit is My Liggaam wat vir julle gegee word
31 Mar 2021 ~Jesus word verraai en uitgelewer