Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.
4 Jan 2021 ~ Sy Hande uitgestrek
5 Jan 2021 ~ Gehoorsaamheid, seën en oordeel
6 Jan 2021 ~ Berei die weg van die Here
7 Jan 2021 ~ ‘n Boom word aan sy vrugte geken
8 Jan 2021 ~ ‘n Oproep tot ware Godsdiens
10 Jan 2021 ~ Dit is My Liggaam wat vir julle gebreek is
11 Jan 2021 ~ Ons is met Christus beklee
12 Jan 2021 ~ Moet nie God beperk tot die grense van jou eie belange nie
13 Jan 2021 ~ Ontdek weer jou geloof en leef dit uit
14 Jan 2021 ~ Die Here lei die wat Hom dien
15 Jan 2021 ~ Oop en bloot voor God en sy Woord
18 Jan 2021 ~ Verkondig net die gesonde leer
19 Jan 2021 ~ Die waarheid verruil vir ‘n leuen
20 Jan 2021 ~ Hoeveel olie is daar in jou lamp
21 Jan 2021 ~ Word nie aan hierdie wêreld gelykvormig
22 Jan 2021 ~ Op watter plek staan jy in jou geestelike lewe?
25 Jan 2021 ~ Die volmaakte ewige lewe in hemelse heerlikheid
26 Jan 2021 ~ Algehele toewyding en gehoorsaamheid
27 Jan 2021 ~ Dra die goeie vrugte van bekering tot eer van God
28 Jan 2021 ~ Ek groei nie in my geestelike lewe nie
29 Jan 2021 ~ Die Woord, my padkaart na die hemel