Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.

1 Maart 2019 ~ Wees gereed

4 Maart 2019 ~ Vertrou jou lewe toe aan God

5 Maart 2019 ~ Pasop vir ongeloof in jou lewe

6 Maart 2019 ~ Ongeloof is ongehoorsaamheid

7 Maart 2019 ~ Kroniese geestelike onvolwassenheid

8 Maart 2019 ~ Verlossing uit genade

11 Maart 2019 ~ Hy sal Sy Engele aangaande jou bevel gee

12 Maart 2019 ~ God het ons geroep tot heiligmaking

13 Maart 2019 ~ God se woorde hou stand tot in ewigheid

14 Maart 2019 ~ Om te leef soos Christus geleef het

15 Maart 2019 ~ Die Naam van die Here is heerlik

18 Maart 2019 ~ Die grootste preek van alle tye:  Die berg predikasie

19 Maart 2019 ~ Wees gehoorsaam aan God

20 Maart 2019 ~ Ewige beloftes

21 Maart 2019 ~ Hy wat volhard tot die einde toe sal gered word

22 Maart 2019 ~ Vir God of teen God

25 Maart 2019 ~ Gehoorsaamheid aan God se opdragte

26 Maart 2019 ~ Is ek die oorsaak van die storm?

27 Maart 2019 ~God se genade en vergifnis

28 Maart 2019 ~ Wees gehoorsaam aan God se bevele

29 Maart 2019 ~ Ek kan God se teenwoordigheid nie mis kyk nie