Indien U die klankgreep wil aflaai, klik op die drie kolletjies langs die luidspreeker en dan op download, of klik direk op die Download knoppie.
2 Des 2019 ~ Kyk Ek kom gou, sê die Here
3 Des 2019 ~ Wat uit die mens uitgaan maak hom onrein
4 Des 2019 ~ Vader, in die naam van Jesus gee vir ons geopende oë en ore
5 Des 2019 ~ Alles wat uit God gebore is oorwin die wêreld
6 Des 2019 ~ U goedentierendheid is beter as die lewe
9 Des 2019 ~ Wat die gees bedink is lewe en vrede
10 Des 2019 ~ Ervaar die beheer van die Heilige Gees
11 Des 2019 ~ ‘n Lewe deur geloof
12 Des 2019 ~ In die krag van die Heilige Gees
13 Des 2019 ~ Die karakter en eienskappe van die Godheid
16 Des 2019 ~ Die grootheid van God is onbeskryfbaar
17 Des 2019 ~ Oorgawe van my verstand, mosies en wil
18 Des 2019 ~ God, my vesting, my krag en my toevlug
19 Des 2019 ~ God bly getrou
20 Des 2019 ~ God, ons onveranderlike metgesel op ons lewenspad